Skakels/Links
The world's biggest meteor crater
Schoemanshof is geleë in die Vredefort Koepel wat onlangs as 'n Wêrelderfenis gebied verklaar is. Hier kan jy meer inligting kry oor die Vredefort Koepel.
http://www.southafrica.info/about/geography/vredefort-080605.htm
Deep Impact - The Vredefort Dome
Hierdie is 'n skakel met nog meer inligting en fotos oor die Vredefort Koepel.
Detailed Weather Forecast
Gaan kyk na 'n gedetaileerde weervoorspelling van Schoemanshof uurliks, weekliks, daagliks of iewers in die toekoms. Dit gaan al die vlieghengelaars baie help.
http://www.yr.no/place/South_Africa/North-West/Schoemanshof/weekend.html
Flow Rate of the Vaal River
Hierdie skakel sal jou meer inligting gee oor die vloeitempo van die Vaalrivier by Schoemansdrif. Weereens 'n belangrike rolspeler vir die vlieghengelaar.
http://www.dwa.gov.za/Hydrology/RTGraph.aspx?Station=C2H018&Type=Flow&Rain=Y
Yellowfish
Hier kan jy alles uitvind oor hoe om te vlieghengel vir Geelvis en ook met wat.
Fly Talk
Hierdie site is deur 'n vlieghengelaar aanbeveel. Neem gerus deel aan die forum.
Yellows on Fly Blog
Yellowsonfly is 'n blog wat ongeveer elke maand opgedateer word. Carl Nicholson gee sommer 'n weer/waterberig, insekaktiwiteite en tegnieke op hierdie blog weg.
Papillon Photography
Hesmé Schoeman, mede eienaar van Schoemanshof, is 'n fotograaf, hier kan jy voorbeelde van haar werk sien.